Pannekoek, boerewors, tamatiekos, Bolandse kerrie, skaapafval, brosgebraaide skaapribbetjie, waterblombredie, Jan Ellispoeding, die beste bobotie in die wêreld, ingelegde vis, frikkadelle wat jou na jou ouma laat verlang.
Jy kan my kosboeke oor boerekos en potjiekos bestel teen ‘n fraksie van die prys. Dan teken ek dit ook vir jou. Lees verder…
Ek het die boeke met liefde geskryf. Baie navorsing gedoen, lieflike mense ontmoet, mooi foto’s geneem. Ek wil hê elke gesin moet diskaaprib-img_1770e boeke gebruik en geniet. Al kook jy nie, lees sommer die stories vir lekkerkry en nostalgie.
Koop dit vir geskenke, dit is so goedkoop.
Moet nou nie vir my agterna kom vra vir boeke as alles uitverkoop is nie. Dit gaan nie herdruk word nie.
Bestel op www.dinevanzyl.co.za
“Ek kook – soms selfs in die kombuis.”
Dine van Zyl

Pin It on Pinterest

Share This