Noem my Tannie Krismis

Het jy ook met 'n beklemming om die hart onlangs in die winkels gestap? Hier tjiengelieng dit en daar tjiengelieng dat, en dit is nie die tjiengelieng van kersliedjies wat my irriteer nie, maar die tjiengelieng van die kasregister. Nee o maggies, nou raak goeters te...

read more

Waterblommetjies is ons kwylbek veldkos

Dine van Zyl se waterblommetjiepot Genoeg vir 4 – 6 1 kg vars waterblommetjies 1 kg lamsvleis 500 g skaapstertjies of beesskenkelvleis met murg 4 mediumgrootte uie, grofgekap 4 knoffelhuisies, grofgekap 6 kruinaeltjies 2 teelepels koljanderkorrels 1 teelepel...

read more

Die skip is in die hawe!

Die skip is in die hawe! My skip, ons skip, die skip met die vraghouer tjokkenblok gelaai met my jongste boek, “Potjiekos en potpraatjies.” Ek is baie opgewonde, want dit is ʼn boek wat ek self wil hê. Mens maak dikwels ʼn lekker pot, dan kan jy nie onthou wat alles...

read more

Die skip kom in

Jare gelede was ek totaal uitgemergel na die skryf van die roman “Slagoffers”. Dit was tyd vir vakansie, en ek het vir my familie gesê ek wil na ʼn plek toe gaan waar ek niks hoef te doen nie. Ek wil baie belangrik voel en op ʼn rooi tapyt verwelkom word met ʼn drankie...

read more

Subscribe to Newsletter

Pin It on Pinterest

Share This