Ek het onlangs koffie present gekry van Adri van Zyl van Stellenbosch. Dit is nie winkelkoffie nie, dit is spesiale koffie wat sy self gerooster en gemaal het. Adri vertel sy is ʼn koffiesnob. Geen koffie in die winkel is vir haar goed genoeg nie. Sy het met verskeie...

read more